CC
Carlien C

1 reviews | Active since Jun 2024

25 Jun 2024, 11:00

Baie goeie diens

Baie goeie diens. Vriendelik en hulpvaardig. Diens is ook baie vinnig! Baie dankie

0
Replies (4)
Adjust4sleep
Adjust4sleep's reply25 Jun 2024, 11:36
Official
Geagte Carlien

Dit bring vir ons groot vreugde om te hoor dat U tevrede was met die diens. Ons waardeer U ondersteuning opreg en is dankbaar vir die positiewe terugvoer. 
Ons wens U baie nagte van salige slaap op U Adjust4Sleep verstelbare bed toe.

Groete,

Die Span by Adjust4Sleep