LA
LUCINA A

1 reviews | Active since Feb 2021

16 Feb 2021, 14:12

GATVOL

Goeie middag.My naam is LUCINA Williams.Ek was 13jaar terug in ongeluk en is al vir 13jaar ñ klient van ADENDORF attorneys.Ek is so ongelukkig oor die dienste wat ek kry by hulle.Ek word ignoreer as Ek navrae doen oor wat nog die hold up is en hoekom die saak so lank AAN duur.Ek en my dogter was in dieselfde ongeluk en sy is al 2 jaar terug uit betaal,ek wag nog steeds.Aanmekaar as ek bel word daar net lieg stories vir my gegee en lëe beloftes,sodra ek weer bel is hul selfone af.Hoelank moet Ek nou nog soebat en bak hand staan vir geld wat my opreg toe kom.My geduld is op.Ek voel misrable sodra ek hulle liegstories hoor,want dis al wat ek nou al vir 13 jaar kry,net liegstories en lëe beloftes.Ek sit met pyn en lyding van die ongeluk en ADENDORF se dienste maak dit nie vir my beter nie,hulle dra by tot my lot met hul swak dienste.Ek sal hulle wel in koerante sit en vir SPEAK OUT my storie vertel.Ek voel tot dusvêr was Ek nog net geduldig.

0
Replies (0)