WG
Willem G
1 reviews | Active since Mar 2012
15 Aug 2018, 09:02
AD & Image Printing
Ad & Image, waverly Pretoria - Swakste diens lewering wat ek al in my lewe gesien het. Hulle volg nie jou instruksies nie, maak spelfoute op jou kaartjies, as jy hulle aanspreek na die derde keer wat hulle verkeerd is dan gooi hulle die foon in jou oor neer. Dis glad nie mense met wie ek weer besigheid sal doen nie. Wees asb gewaarsku.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)