TvdW
Tirene van der Westhuizen

1 reviews | Active since Nov 2014

04 Nov 2015, 08:27

ONGELUK

Ek sukel al 'n jaar met Acorn se claim services. Hulle kom na 'n jaar terug net om vir my te s? hulle reject die claim. Hulle was verkeerd en ek het genoeg bewyse. Hulle wyer nou om te betaal.My kar is nogsteeds beskadig.

0
Replies (0)