1 reviews | Active since Oct 2018
Valse voorwendsels - Begrafnisplan
Op 29 September het ek die Ackermans tak in Brackenfell Sentrum besoek. 'n Dame het my genader en gevra of ek 'n Ackermans A + kaart het. Ek kon aansoek doen vir 'n begrafnis dekking en registreer om in aanmerking te kom vir 'n R2000.00 koopbewys. Haar woorde aan my is dat ek eers ges***el sou word om te bevestig of ek wel die begrafnisdekking wil neem, waarop ek dan net kan sê nee, ek stel nie belang nie, want ek het aan haar verduidelik dat ek alreeds genoeg dekking het. Sy het gesê dit is reg so, maar ek kan dit net so aan hulle noem as ek ges***el word, dat ek nie belangstel nie. Ek moes my besonderhede soos my selfoon nommer vir haar neerskryf in 'n boek, en sy het my kaart geneem na die kassiere. Ek moes ook op 'n vorm teken, maar sy het nie verduidelik hoekom nie. Ek het herhaaldelik aan haar genome dat ek nie belangstel in die polis nie, maar moes al die goed doen om te kan kwalifiseer vir 'n kans op 'n R2000.00 koopbewys. Toe ek by die huis kom het ek gesien dat ek 'n sms gekry het wat gesê het dankie vir my aankope. Ek het toe na my strokie gaan kyk en gesien dat die bedrag wel R0.00 is, maar dat daar 'n begrafnis polis geregistreer is. Ek het aansoek gedoen ??? Ek kon eers vandag aandag aan dit gee, en by nadere ondersoek gevind dat die polis toe wel vandag geaktiveer is. Ek het ges***el om dit te kanselleer, waarop daar genoem is dat hulle wel dalk die einde van die maand 'n premie kan verhaal. Ek moet dit net dophou. Ek is regtig baie ongelukkig en ontevrede op die manier waarop alles gedoen is. Ek behandel almal met respek en het die dame 'n regverdige kans gegee, omdat elkeen van ons geregtig is om met menswaardigheid behandel te word, maar ongelukkig, sal ek nou in die toekoms, vanuit die staan****r , so iemand weg wys. Ek is al meer as 30 jaar 'n lojale klient van Ackermans, en dit is die eerste keer dat ek so stap moet neem.
Good day Leana,
We sincerely apologise for the service failure. We are investigating where the failure arose and will ensure that it does not happen again. Please provide us with an alternate contact number, as the relevant department would like to contact you regarding your complaint on Hellopeter.
Kind regards,
Ackermans Customer Service

We appreciate the time taken to notify us of your dissatisfaction.
Please give us the opportunity to resolve the matter. We will contact you shortly to address the complaint.

We have been informed that you have been assisted and the relevant feedback has been given to you. Thank you for bringing this to our attention.