ek het 2 weke terug onderklere gaan koop by Ackermans en dis die de keer wat dit gebeur. sodra jy die onderklere was skeur dit los. dis al die 2de keer wat dit gebeur. eks baie teleur gestel in hul swak kwaliteit. haal dan eerder die produkte van jul rake af as wat jul swak kwaliteit verkoop.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.