1 reviews | Active since Aug 2015
Ek het die 9 aug n samsung foon gekoop en die foon het van dag 1 af moeilikheid gegee, het vandag gou kans gehad om die foon in te vat tot my spyt, die verkoops ou staan met mond vol tande en die bestuurder kom met al wat n verkoning om nie foon te vervang nie, ek het nog nooit so ondervinding gehad nie, ek sal nie weer iets by ackermans koop nie en ook nie iemand aanbeveel om daar iets te koop nie
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.