1 reviews | Active since Sept 2013
Ek wil graag van hierdie poduim gebruik maak om die lesers van hierdie forum attend te maak op die volgende.<br> <br> Sov?r as wat ek onthou het ek ten minste in 2008 laas by ackermans enige produkte gekoopo. Ter voet nota is dit van belang om die leser mee te deel dat ek tydens my koop transaksie nie opgeteken het om enige sms boodskappe ter bemarking te ontvang nie. In elk geval het ek al daardie nommer jare nie meer in aktiewe gebruik nie.<br> <br> Nie te min ontvang ek hierdie week 'n sms boodskap waarin ek aangemoedig word om, \my ackermans rekkening te aktiveer"en dan staan ek 'n kans om my deel van R100"
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.