LB
LA B

1 reviews | Active since Sept 2024

18 Apr 2025, 11:27

Komplimente aan Lindokuhle, Ackermans Elspark, Germiston

Komplimente aan Lindokuhle van Elspark Ackermans vir sy vriendelike en professionele diens in Afrikaans. Werklik 'n formidabele verkoopsman, hy verdien 'n verhoging. Baie dankie.

0
Replies (0)