WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

08 Sept 2023, 14:03

Ackermans se personeel disrespekvol

Ons bejaardes en pensioenarisse en is baie ongelukkig en met afgryse gevul agv die disrespekvolle wyse waarop u personeel ons behandel. U personeel is onvriendelik, onbeskof en oningelig. Die Afrikaanse toesighouer/ bestuurder by Sunwardpark was redelik vriendelik , maar die kassier Mahogo was onvriendelik en disrespekvol. Die Engels sprekende toesighouer/ bestuurder by Elspark was onvriendelik en disrespekvol, onbeskof en arrogant , maar die kassier Khumalo was relatief vriendelik, maar dis disrespekvol om my nie in die taal van my keuse te kommunikeer nie . Hulle benodig dringend opleiding en benodig om in lyn gestel gestel te word. Wat geword van Goeie dag mnr of mevrou , hoe kan ek u assisteer ? Hulle praat met 'n mens asof 'n kliënt hul vloerlap is. Ek voel ontuis by Ackermans!

0
Replies (2)
WB
W B's update08 Sept 2023, 15:58
Reviewer Update
Baie dankie aan die dame vir u vriendelike terugvoer, ons waardeer dit baie.
Ackermans
Ackermans's reply08 Sept 2023, 16:36
Official
Goeie dag Mnr Botha

Dankie dat u die tyd geneem het om ons in kennis te stel van die voorval wat plaas gevind het. Die welstand van ons kliente is vir ons belangrik. Ons vra onverskoning en waarborg u dat hierdie voorval na die verwante departement aan gestuur sal word. Hulle sal dan vir u ****ak met trug vooring.

Die Ackermans Span