1 reviews | Active since Oct 2013
Ek wou gister vir my kleinseun van 4 jaar klere gekoop het, die winter lê voor ons deur en soos enige ander 4jarige groei die kinders vreeslik vinnig uit hul klere uit. Alhoewel die personeel vreeslik aangenaam was, was my aankope geweier. My kleinseun het geen maar geen warm klere wat pas nie. So dis maar reg as hy koud kry en siek word want daar word net voorsiening gemaak vir babas. Hy het n lek hartjie en soos almal weet werk die longe en die hart saam. Vir n gewone kind om griep te kry is meskien 3 tot 4 dae in die hospitaal maar vir my kleinseun is dit 10 tot 15 dae. Mense asb klere is n behoefte, veral onder kinders. Maak plan en vat die staat vas oor die lawegheid wat tans plaas vind. Ek sal my mediese rekening vir julle stuur as my kleinseun siek word weens die feit dat hy nie warm gehou kan word nie
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.