1 reviews | Active since Jun 2016
Tata Silverton Dykor weg
<p>Ek het al so stel afgetrap met tata hier in dykor weg, eers was my kar daar oor hulle paar goedjies op my kar moes regmaak en my kar staan drie dae daar, toe hulle my bel om my kar te gaan haal se die ou Pieter vir my als is nou reg en toe ek wegry was my kar net soos toe ek hom daar gaan aflaai het, niks was reg nie, in teen deel het my forklights ook toe nie meer gewerk nie,ek hulle gebel en na n gesukkel het hulle toe uit uindelik reggemaak wat hulle moes BEHALWE my grootste issue, daar was n klap geluid agter op my kar, toe ek my kar gaan haal het se die ou wat aan my kar gewerk het dat hy net goed aan gespuit het op die suspension wnt dit was net stowwerig maar as hy weer begin klap kan ek die kar terugbring dan sit hy nuwe een in, my kar toe nog onder warrenty en hy se dit sal nog gedek wees maak nie saak of dit ses maande van nou af is nie want dit staan op die jobcard met die datum van die probleem,ek was soooo kwaad, nou so twee maande terug het my headlights gees gegee en die klap geluid wragtig terug gekom ek vat toe my kar terug tata dykor toe net om vir my n kwotasie te gee van hoeveel die ligte gaan kos flippen 900 rand?????? vir twee headlights, toe het hulle al klaar begin werk op kar sonder ek gevra het toe se ek ek nie nou daai geld nie, en nou skielik weet hulle nie wat die klap geluid is nie,ek het toe self die globes gaan koop en my broer gevra om my te help en raai wat, toe het tata nooit my clamps wat die globes vashou terug gesit nie my kar moet nou amper gaan vir n service maar ek so bang om dit by dykor te doen, wat gaan dan volgende nie werk nie en hoe weet ek hulle doen n regte service?</p>
Hi Charleen. We have forwarded your concern and contact details on to the relevant teams. You will contacted at the soonest. Kind regards
Hi Charleen. We have forwarded your concern and contact details on to the relevant teams. You will contacted at the soonest. Kind regards
