AB
Arno B

1 reviews | Active since Nov 2017

29 Nov 2017, 11:07

Tata incompetence

Kan ieman my asb raad gee oor die ! Ek het al honderde oproepe na die dealership en head office gemaak en daar is nog geen oplossing nie . Die voertuig het al n hele paar keer gebreek en elke keer moet ek weke wag met geen leen voertuig van hulle af nie . Die keer het tata die verkeerde diagnose gedoen my voetuig die selinder top was af gehaal en vervang onder waarborg die oorspronklike vout is nogsteeds die vout . N week nadat ek die voertuig trug gekry het het n oli seel uit geval wat nie reg in gesit was nie letwel dit is nie n nuwe seel nie dit is n ou seel Ek moes toe self die insleep dienste kry om die voertuig trug te neem na die dealership hulle het hom net ge quick fix en my gereken die voertuig is reg en dat ek die glow plugs moet kans gee om warm te word . Kan iemand my asb raad gee met watse stappe geneem kan word met so n probleem.

0
Replies (1)
Tata Motors SA
Tata Motors SA's reply13 Dec 2017, 12:35
Official

Hi Arno,

Thank you for getting in touch with us. We will be sure to escalate the matter.

Kind regards.