KS
Karien S

1 reviews | Active since Jun 2025

02 Jun 2025, 13:49

Aircon installation

Baie dankie aan Piet, Thabo en Nkozinati wat die lugversorger in ons skeepvraghouer geinstalleer het. Hulle was aldrie baie vriendelik en het ‘n baie netjiese werk gedoen.

Baie dankie ook aan Nresha Williams, Stacey Britz en Janita vir al hulle vriendelikheid en hulp.

0
Replies (1)
AC Direct
AC Direct's reply29 Sept 2025, 15:43
Official
Baie dankie vir jou mooi boodskap! 🙌 Ons is bly om te hoor dat Piet, Thabo en Nkozinati die lugversorger so netjies en professioneel in julle skeepvraghouer geïnstalleer het, en dat hulle vriendelikheid die ervaring nog beter gemaak het. Ons waardeer dit ook dat jy die kantoor-span – Naresha, Stacey en Janita – spesiaal noem vir hul hulp en vriendelikheid. Dit is altyd ons doel om ‘n spanpoging te lewer waar beide die installasie- en administratiewe kant uitblink. Dankie dat jy AC Direct gekies het – ons sien uit daarna om jou weer te help in die toekoms! ❄️👏