SJ
Sandra J

1 reviews | Active since Mar 2014

05 May 2015, 16:06

Wil nie huisversekering kanselleer nie

Ek het omvattende versekering op my huis teen byna die helfte goedkoper deur my makelaar gekry wat al my ander korttermyn versekering hanteer. Ek het ABSA 'n e-pos gestuur om my versekering by hulle te kanselleer. Hulle het per e-pos gereageer en gese hulle kan dit slegs kanselleer, sodra hulle my nuwe versekering se volle polis ontvang het en dit goedgekeur het. Om dit te bekom, moes ek die huis op my nuwe versekering byvoeg. Dit is 16/02/2015 gedoen en ek het 17/02/2015 die volle polis aan ABSA gestuur. Nou kry ek verder geen reaksie van hulle nie. Ek het weer op 09/03/2015 die polis deurgegee. Geen reaksie. Ek weet nie of my versekering nou by ABSA gekanselleer is en of ek dubbeld verseker is nie. ABSA reageer nie verder nie.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply06 May 2015, 11:13
Official
Hello Sandra Jacobs,

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd