AJ
Anneline J

1 reviews | Active since Jun 2015

14 Feb 2023, 10:41

Wees gewaarsku ABSA

Hierdie is baie baie belangrik!! Ek wil graag vir die publiek waarsku oor ABSA Bank. In die afgelope week het 3X persone ons ges***el en gesê hul s***el van ABSA ***** Afd af. Die persone was almal dames en het al ons inligting geweet. Ons het nie nodig gehad om enige van ons name, adres en ID nommers te gee nie. Almal het dit vir ons gesê. Ons het dadelik besef hierdie in personeel wat in ABSA werksaam moet wees want hoekom sal hul al ons inligting weet. Ek wil net vir ABSA sê om hul personeel fyn dop te hou aangesien ABSA een van die dae ten gronde sal gaan aangesien daar elke dag bedrog vanuit die bank gepleeg word. As dit 'n persoon van buite was sou hul al die inligting van jou gevra het, maar die persone het alles van ons persoonlike inligting geweet. En nou met die POPI wet kan ABSA groot skade lei.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply14 Feb 2023, 14:25
Official
Dear Anneline Jordaan, Thank you for bringing this unfortunate matter/incident to my attention and please accept my sincere apology. I will review and provide you with my specific contact details and the expected timeframe for further feedback/resolution via email. The reference number for your complaint is C-***1. Regards,

Russell EdwardsCustomer Value Management

Best regards,