JB
Jano B

1 reviews | Active since Oct 2012

01 Dec 2016, 22:21

Weereens geen studentevoordele

<p>Ek het skaars na 'n gesukkel my studentevoordele van verlede maand gekry en nou moet ek weer sukkel om hierdie maand se voordele te kry.</p> <p> </p> <p>Ek het weereens geen SMS-kodes gekry vir die af****-buskaartjie of die 75MB data wat ek aangevra het nie. Dis uiters swak, ABSA. Elke dag moet die persoon wat by die ontvangs van die Stellenbosch-studentetak my bel en om verskoning vra vir die swak diens wat ABSA lewer. Terwyl ek nie verder my lugtyd gaan mors om daai nommer te bel vir die kodes nie, vra ek hiermee sommer ook die R20 af**** vir die ete by McDonalds aan en die fliekkaartjie by Ster Kinekor. Ook, kan julle asb. vinniger reageer as verlede keer? Toe ek julle 'n week terug op Hellopeter 'n boodskap gestuur het, het dit omtrent 'n week gevat voordat julle my "refund" het.</p>

0
Replies (2)
JB
Jano B's update02 Dec 2016, 15:39
Reviewer Update

In English - I want all my student discounts for December A.S.A.P or a refund into my account to the value of the offers. I never get any codes via SMS.

Absa
Absa's reply05 Dec 2016, 11:02
Official

Dear Customer


Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd