1 reviews | Active since Aug 2010
Wag en wag vir diens maar daar is niks
Die diens van ABSA is totaal en al swak verby. Dit is nou al meer 8 maande terug dat die Advokaat wat my oorlede Ma se boedel hanteer die nodig dokumente ingestuur het om die geld oor te plaas na die boedel rekening. In Oktober was hulle in kennis gestel dat daar n verandering is met die dokumente wat ingevul is en dat dit oor gedoen moet word. Dit was gedoen en toe weer in Desember. Nog steeds is daar niks gedoen. Die Advokaat moes ook weer ge"fica" word en sy werk nie van vandag af met boedels nie. Dit is die swakste diens, n persoon is hartseer en werk deur die verlies, die mis van jou geliefde dan word jou saak gehanteer of dit net niks beteken.
Dear Ms Du Preez
Thank you for bringing this matter to our attention.
We sincerely apologise on any inconvenience caused.
Kindly provide our office with a id number or account number to ensure effective investigation and feedback
Regards
Daphne Le Grange