1 reviews | Active since May 2016
VERSTAAN NIE AFRIKAANS NIE.SWAK,SWAK,SWAK
Wraggies julle is treurig wat daar werk.Ek stel n eis in,in Afrikaans dat my hekmotor deur weerlig uitgeslaan is.Die wat daar wek stuur my n mail en se in engels want die verstaan nie Afrikaans nie dat hulle ABSA n elektisien sal iutstuur en my bybetaling is R1000 maar terselfde tyd se sy dat my eis nie deur die polis gedek is nie. Die groot en GROOTSTE problem by Absa is dat hulle onbekame mense aanstel wat net eentaal magtig is en glad nie enige ander taal nie.Ek het uitdruklik in Afrikaans gese dat weerlig my hekmotor uitgeslaan he***** VERSTAAN HULLE BY ABSA NIE. Die ander aspek is dat n sekere Patic by Digicall Solutins my n sms stuur dat ek hom moet bel ivm.met die eis.wie is hy om dit van my te verwag om hom te bel Nadat absa in n mail my laat weet dat ek moet n R1000 betaal vir n elektisien en in die selfde woorde se dat dit njie gedek word deur die polis of eis nie. WAT WIL ABSA NOU OMTRENT DIE SAAK DOEN.GEE DIE PERSONE WAT DIE SNERT KWYTRAAK BETER OPLEIDING.Eis nr *** Waarom wil absa n elektrisien uitstuur as my hek motor uitgeslaan is deur weerlig. Wil hulle nou die drade regmaak of wat.
Daphne Le Grange
Daphne Le Grange
