1 reviews | Active since Mar 2017

23 Mar 2017, 20:02

Versekering op huis

Ons het versekering op ons huis nou al van af Feb 2003. Ek het 2014/11/28 weer gekla oor die dak wat erg lek dat sitkamer nat raak en al die ander plekke waar dit lek. Ons het weer gekla na die dak weer begin lek het agv al die reen en hulle het 3 weke gevat voor hulle kom kyk het. Ons moet orals skottels sit om die water te keer of op te vang. Die mense van versekering het 2017/02/13 Emmsure Building Contractors gestuur om na die dak te kom kyk. Daar is foto's geneem wat hulle ingedien het by versekering wat die versekering agv die foto's en kommentaar toe die eis afgekeur het!! Hulle se dis 'n langdurige eis, maar tog was dit al vroeer en 2 of 3 keer reeds ingedien oor die selfde probleem van die dak wat so erg lek!!

Dit is die swakste diens wat ek nog ervaar het van ABSA versekering af!!

Neels

Tel: ********** 124

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply24 Mar 2017, 09:34
Official

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. Kindly provide us with your account number to log a formal complaint for investigation. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards
Nthabiseng Sibande
Group Customer Care
Absa Bank Ltd

Best regards,