1 reviews | Active since Apr 2017

25 Apr 2017, 12:58

VERSEKERING

<p>So ek moet 'n nuwe motor verseker...ABSA weet niks van dit nie...maar volgens Santam is die versekering deur 'n ABSA broker gedoen....betaal nou al 10 jaar plus 'n motorversekeringspremie, maar almal vra vir my of dit my besigheids versekerings premie is....'n besigheid wat ek nie het nie....ek het seker nou al met 5 departement in ABSA gepraat en 5 in Santam....klink nou maar ek skuif my versekering na iemand anders...want sulke patetiese diens, kan ek nie glo nie....</p>

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply25 Apr 2017, 13:30
Official

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. Kindly provide us with your account number to log a formal complaint for investigation. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards
Nthabiseng Sibande
Group Customer Care
Absa Bank Ltd

Best regards,