1 reviews | Active since Aug 2018
My Pa sukkel al vir maande (vanaf November 2018) om sy Pa (my Oupa) se boedel af te handel. Die dame Melanie Bekker het nooit terug voer gegee en vandag hoor ons die Testament is weg. Hoe verloor die bank 'n Testament? Soek asseblief die testament en handel die saak nou dringend af. Absa verleng nou my Pa se verlies met julle patetiese diens.
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.