PR
Paul R

1 reviews | Active since Apr 2011

07 Apr 2016, 11:55

Verhoogde rente Koerse op Verband

Ek kan dit nie glo nie.Huis rente koerse gaan nou omtrent elke gemidilt van 4 maande op.
Op 28 Feb.2015 stuur Absa my n brief dat dit opgaan na 8.25%
Op 30 n0vember 2015 stuur absa my n brief dit gaan op na 8.75%
Op 29 Januarie 2016 stuur Absa my n brief dit gaan op na 9.25% 2n nou kry ek n sms dat die paaiement op gaan maar die sms se nie die persentasie nie.
IN 1JAAR 3 MAANDE GAAAN DIE RENTE KOERSE 4 KEER OP.
Is dit die regering wat die uitleen koers kort kort verhoog of is dit die bank.
Ek hoor allermins as die regering rente koerse verhoog maar noe is dit omtrent elke 4 maande.
Ek wil graag n brief he van die laatste vehooging van 1mei 2016 wat absa my telefonies in kennis gestel het nadat ek net n sms van hulle gekry het.al wat hulle in die sms se is dat die rente koers weer met .25% styg en nie van wanneer nie.
Ek het ges***el en gekla oor die rente koerse wat elke 4 maande opgaan en hulle Absa het gese dit is van 1 Mei 2016.Dit moes ek seker uit die sms geruik het.
ek sal dit waardeer as absa my in swart en wit die omstandighede verduidelik en nie telefonies en asb.in my huistaal.AFRIKAANS!!!

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply07 Apr 2016, 14:53
Official
Hello Ryk,

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd