LW
Louis W
1 reviews | Active since May 2016
05 Nov 2018, 12:51
Vaste beleggings
Ek was nogal verras toe ek 'n 5 jaar vaste belegging wou maak en vind dat ek dit met min moeite op ABSA se webblad kon maak. Die belegging is onderworpe aan sekere voorwaardes wat toe nie op die webblad beskikbaar was. Op my telefoniese navraag is ek vertel ek moet na 'n tak gaan om die voorwaardes te kry. Wat help dit dat die belegging op die Internet gemaak kan word maar die voorwaardes kan nie daar gekry word nie? Kom aan ABSA, julle kan dit tog seker regstel en nie verwag dat die klient tyd moet mors om dit by 'n tak te moet gaan vra. Na ek die belegging gemaak het, het ek ook geen behoorlike dokument van ABSA ontvang om die belegging te bevestig.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Absa's replyOfficial
05 Nov 2018, 15:46Dear Client
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and provide feedback once the matter has been resolved.
Regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and provide feedback once the matter has been resolved.
Regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Absa's reply05 Nov 2018, 15:46
Official
Dear Client