1 reviews | Active since Nov 2018
Uiteindelik kwaliteit diens van die ABSA Afrikaanse personeel by die Sunwardpark tak gekry na die swak diens vd die rassistiese swart vroue konsultant maande terug. Ek't agv inkorrekte beskikbare balans op die toep R60+ verwerping fooi verloor. Dis pure
Uiteindelik kwaliteit diens van die ABSA Afrikaanse personeel by die Sunwardpark tak gekry , Dinsdag oggend, na die swak diens vd die rassistiese swart vroue konsultant maande terug. Uiteindelik kwaliteit diens van die ABSA Afrikaanse personeel by die Sunwardpark tak gekry na die swak diens vd die rassistiese swart vroue konsultant maande terug. Ek't agv inkorrekte beskikbare balans op die toep R60+ verwerping fooi verloor. Dis pure *****geid om om R10 verwerping fooi te vat agv foutiewe balans aanduiding op die toep. So word arm mense in Suid-Afrika beroof deur die Regering en Ryk Kapitaliste. Daarby waarom kry 'n mens GEEN ORDENTLIKE RENTE op die POSITIEWE BALANS op die KREDIET KAART nie ‼️🤔 #TrotsAfrikaans
