1 reviews | Active since May 2017
<p>LiewebAbsa. Ek sit nou al een en n halfuur in julle tak in Delmas. Ek wil bankrekeninge oopmaak vir my kinders. Hier is net een konsultant aan diens vanoggend. Sy is nogals baie besig. Ek is al relatief moeg gewag. Mary Sibeko se die Delmas tak is klein en daar word net gedurende maandeinde meer as een konsultant op n Saterdag toegelaat. Ek dink nou aan jul advertensie waar almal by ABSA getroetel word, maar die ander banke nie. Dit is nie die ervaring wat ek vanoggend gekry het nie. Julle is besig om kliënte onder n wanindruk te bring. </p>
Ek wil net vir Mary bedank vir haar goeie diens. Sy het vinnig gehelp. Ek dink net dat daar nie net 1 konsultant op n Saterdag kan wees nie. Ek is eers 12 uur by die bank uit en daar was nog mense na my wat sy moes help.

Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. Kindly provide us with your account/ID number to log a formal complaint for investigation. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Nthabiseng Sibande
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.