1 reviews | Active since May 2016
Ek het vir Absa assuransie herhaaldelik gevra om my te ****ak rakende n eis van n ****rakteur wat hulle aangestel het om my geysers wat vervang het reg te maak wat gelek het in Afrikaans want hulle bly neuk met engels wat ek nie verstaan wat hulle probeer se nie.Nadat ek met lional gepraat het het hy die eis rigestreer omrede Absa n onafhanklike ****rakteur wil he om ondersoek in te stel wat die vorige ****rakteur gedoen het.In die eerste plek het hy een van die geysers op die bestaande water pype geplaas en die soldeersel laat kraak en daardeur die pyp begin lek het.die plafon is beskadig ook. Nou om die werk reg te maak wil FOGI he ek moet weer R500 betaal om die werk van n vorige ****rakteur deur hulle aangestel betaal vir hulle swak vak manskap. terwyl die ****rakteur na die swak vakmanskap kyk van die ****rakteur wat FOGI aangestel het ,het die nuwe ****rakteur op gemerk die drade smelt en daar trek rook uit die drade .Die is ook onder FOGI SE AANDAG GEBRING EN NOU OMREDE EK NIE DIE R5OO PER EIS WIL BETAAL NIE DIE EIS OP HOLD VOLGENS N SMS GEPLAAS TOT DIE LET WEL DIE 17 SEPTEMDER 2019. m.a.w. die water kan maar nog groter skade aanrig en die kortsluiting van die drade by die geyser kan maar intussen tyd n brand veroorsaak,dit is reg want die eise is op hold tot die 17 September.Ek het Lional by eise ges***el en hy sou van middag terug gekom het na my wat hy nie gedoen het nie ek het al 2 keer ges***el en boodskappe gelos dat hy my moet terug s***el maar dit is veniet.So mense daar het julle die gesloer van Absa rakende n eis wat ingestel is en n ****rakteur wat gemors maak en JOU LOS VIR DIE AASVOELS.BELOFTE BELOFTE EN DIT IS WAAR DIT BLY.So nou gaan ons in die naweek in met n lekende geyser en bedrading wat besig is om te brand deur die nalatigheid van n ****rakteur wat die vervang het en sekerlik nog onder waarborg is.
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
45,489 total reviews on Hellopeter
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.