1 reviews | Active since Apr 2011
Traag met uitbetaling van eis
Ek het twee eise ingedien nl. 293871.
Die eis het vining reaksie van Absa veloop tot op n stadium dat ulle my gevra het om n kwotasie in te dien sodat hulle my direk betaal ,wat ek gedoen het en nou na meer as 3 weke en veskeie aanmanings het daar tot nou toe niks gebeur nie.
Vinnig om jou premies te kry maar traag om die eis te finaliseer.
Die t****e as nr. 293876 net so traag ,instead dit met sms op te volg s***el hulle my en gee antwoorde wat n mens in Engelse gebrabbel nie verstaan wat hulle prober se nie.
Die person was hier fotos geneem en weg en dit is nou amper n week terug en tot nou toe niks van Absa gehoor nie.Ek het die hekmotor self laat vervang en die kwotasie vir Absa gestuur en net soos in die boonste geval nog nie gefinaliseer nie.
Weereens vining met premies te verhaal maar traag om die eis te finaliseer.
Ek kan ook net noem dat n eis wat ek jare ingedien het vining en spoedig afverloop het sonder vertragings maar deesdae lyk dit of Absa op n sloerstaking is.
Niemand gee meer n flenter om hoe lank jou eis hangende bly nie.
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd