1 reviews | Active since Apr 2011
Dit is nou die swakste diens wat ek ooit van absa gekry het.Nie net dat hulle jou mail antwoord met geprogameerde pc nie maar somige wat daar werk wat glad nie eers Engels magtig is nie.as jy n gebrabel wil hoor ,s***el absa.<br> Hulle s***el my en los n boodskap op my telefoon.Al wat jy hoor is n bebabbel en niks ander nie.<br> Wat n treurige klomp wat daar werk<br> ek het hulle laat weet wat aangaan en tot nou toe niks verneem nie.<br> Die eis by hulle gaan nou meer as 3 weke aan...
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.