1 reviews | Active since Jul 2023
Sedert vrydag is hier net 1 consultant in die tak. Vandag is hier n teller en 1 consultant. Hier sit 12 mense en wag Vir diens. Hoekom is hier net 2 mense aan diens. Dit is uiters swak. By die teller satan ons ook in Ry van 6 almal het groot sakke met geld. Ek is 3 de en satan Al 30 min. Dalk Moet julle maar net toemaak.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.