1 reviews | Active since Nov 2014
SWAK SWAK DIENS
ABSA verskoon asseblief my Taal maar dit is blykbaar Al wat julle wil verstaan. Vanaf 9 Junie 2021 ontvang Ek geen notifyme sms'e. My foon of foon nommer het nie verander!!!
Ek het vir julle eposse gestuur. Ek kry geen antwoord terug of ontvang so ñ standaard antwoord vanaf ñ ene ***ca met geen oplossing Verder.
Ek s***el ***waar jy altyd net deurgesit word na ñ Ander Lyn en as iemand waag om te luister sê hulle jy moet in Gaan bank toe.
So is Ek op 21 Junie 2021 na Lydenburg ABSA Tak toe en is Ek gehelp maar Ek ontvang nog steeds notify sms'e. Op 26 Junie 2021 is Ek na ñ ABSA Tak in Nelspruit waar ñ baie vriendelike dame my gehelp het om my inligting te delete en oor op te laai maar dit werk nog steeds nie.
Nou wat te donner wil julle hê moet Ek Nou doen??? Maar skuif na ñ Ander bank? Help julle net die kliënte met baie geld en baie skuld??? Ons Ander tel Niks???
Ek is ook ñ kliënt by Capitec Bank. Julle kan regtig by hulle Gaan kers opsteek oor kliënte diens!!
