MS
Mariza S

1 reviews | Active since Sept 2015

09 Mar 2016, 16:19

Swak diens weereens

Ons het 'n ver**** geskryf oor die swak diens wat ABSA versekering vir ons gee en dat hulle laas maand se paaiement moet terug betaal. Gister het Connie Bonga ons gebel en gese ons moet die nuwe versekering skedule vir haar aanstuur, wat alreeds na 3 departemente aangestuur is, aangesien ABSA personeel vir ons die verkeerde prosedure gegee het. Wel, Connie het gese sy sal die situasie gister uitsorteer en ons laat weet. Ek het vir haar 'n epos gestuur met die nodige inligting en gevra sy moet asb antwoord of alles nou in orde is. GEEN terug voer van haar ontvang nie en ons wag nog steeds vir ABSA om ons te vergoed vir laas maand se versekerings paaiement. ABSA reageer net glad nie op enige navrae indien jy nie van Hello peter gebruik maak nie.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply10 Mar 2016, 13:40
Official
Hello Mariza98%,

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd