CJVD
C J Van Dyk
1 reviews | Active since Jan 2020
15 Oct 2024, 12:07
Swak diens en kommunikasie van Absa
Probeer 'n oorledene se rekenings by Absa sluit. Het ook state van oorledene se rekenings aangevra. Eerste epos is op 10 September 2024 aan Absa gestuur. Behalwe vir 'n ontvangserkenning was daar geen reaksie van Absa nie.
Dit is nou 15 Oktober 2024 - meer as 'n maand later - en ons weet steeds nie hoekom die rekenings nog nie gesluit is nie, hoekom Absa nog nie die state aangestuur het nie.
Absa se kommunikasie met sy kliente is uiters swak. Absa se diens is pateties.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)