1 reviews | Active since Jan 2016
Swak diens en geen Manager beskikbaar nie
Wanneer jy n huis koop, word jy gese jy MOET HOC vat, ingeval van onvoorsiene probleme met jou huis. Wel tot vandag tot het ons nog geen Policy ontvang nie, als word net heeltyd decline. Hoe kan ek voorsiening maak vir wisselvallige krag onderbrekings en hitte golwe wat maak dat jou aircons uitbrand. Toe ek hulle bel moet ek hoor EK moet self iemand kry om die damage report en kowtasie te skryf kry en self dit aan die betrokke mense stuur wat aan gestel is, omdat ons in n remote area bly Citrusdal is remote nie ons is 180km mar van die Kaap en dan moet jy hullewerk vir hulle doen . Ek is ongelooflik disgussted in ABSA se diens wat tot dusver ons geen korrespondensie gegee nie nie eers so veel soos n oproep nie, ek moes self bel om te hoor dit is af gekeur. 'n Brand is ook onvoorsienbaar net soos die krag wat afgesit word sonder rede, hitte golwe wat brande veroorsaak wat kragpale beskadig en ons krag affekteer dis hoekom mens versekering het, tragies hoe hulle jou geld wil he maar nooit jou wil uit betaal as dit nodig is nie, So ABSA kan dan die goed kom haal uitmekaar haal en die presiese oorsprong op hulle onkostes doen as julle nie daai wil aanvaar nie,wag op ABSA om te sort
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
