CB
CHARL B

1 reviews | Active since Aug 2014

23 Sept 2021, 11:04

SWAK DIENS

ABSA MONTANA TAK JULLE DIENS EN VERAL DIE SOGENAAMBE BANKIERS IS PATETIES HULLE WIL EERDER KYK HOE HULLE JOU NIE KAN HELP AS OM TE HELP SIT NIE WEER MY VOETE BY DAARDIE TAK

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply23 Sept 2021, 13:00
Official
Geagte Charl, Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het.  Ons vra opreg verskoning vir enige ongerief.  U verwysingsnommer is C-***7.   Indien u enige ander hulp verlang, s***el my asseblief op *** of e-pos gerus by *** Groete Daphne Le Grange