BS
Blackie S

1 reviews | Active since Nov 2012

05 Jan 2021, 12:30

Swak Diens

Absa se diens op my Vaste Belegging navraag is pateties swak. Ek het 'n dringende antwoorde verlang, het hul navraag # ***ges***el. Na ellelange gewag, luister na elektronies stem boodskappe en van een afdeling na ander verwys kon ek met iemand praat. Persoonlike en rekening inligting is bevestig maar nog steeds wou persoon verdere persoonlike inligting hê. Ek was toe al vir meer as 15min op die foon en nog steeds nêrens met verlange inligting. Ek is bitter ongelukkig met die diens. Wat het ABSA met my huwelikstatus, kerkverband en ander persoonlike inligting te doen ???????? Dit het absoluut niks te doen met my belegging!!

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply05 Jan 2021, 13:53
Official
Dear Blackie Thank you for bringing this unfortunate matter/incident to my attention and please accept my sincere apology . I will review and provide you with my specific contact details as well as the expected timeframe for further feedback/resolution via email or making contact with you telephonically within the next four hours .  The reference number to your complaint is C-***4  Kind regards,Rezona Louw Group Customer Care