1 reviews | Active since Apr 2016
Swak Diens
Vrydag, 22 April was ek by ABSA Bank Kimberley om my Kredietkaart toe te maak. Die persoon by navraag het my net 'n nommer gegee om te bel. Toe ek die nommer bel toe het dit gesê ek moet by die bank self kredietkaart toemaak. Maandag, 25 April het ek ingegaan en die vrou by navraag het my naam net op 'n waglys geskryf en gesê iemand gaan my terug ****ak. Dit is al Vrydag 29 April en niemand het my nog ge****ak nie. My vrou het die banke gebel om te hoor wat aangaan, Judy kon haar nie help nie en wou haar ook nie help nie en haar net die mall se nommer gegee. Marcsha Cloud by die bank in die mall het net gesê ek moet maar weer inkom. Dis pateties. Mens kan nie so op en afry omdat die mense agter die toonbank nie hulle werk reg doen nie!!
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
