dB
deon B

1 reviews | Active since Aug 2016

09 Mar 2017, 17:46

SWAK DIENS

<p>By Absa tak in Kroonstad te Brand str het ek ak 'n vorige geleentheid gekla oor swak diens rondom hopeloos te min kassiere veral einde van 'n maand, laat oopmaak ens, maar wragtig, dit is nou eers pateties, as die Tak voorsitter van die SA Legioen is ons rekening al van 1999 by tak, vandat ek in 2008 oorgeneem het as voorsitter, het die tjekboek beginsel van twee handtekeninge gegeld, maar op die systeem het drie handtekeninge op, omrede as een persoon met verlof is om uitstedig, dan kan enige 2 persone teken, van maandag af het ons 'n huurder se deposito teruggee, die tak weier om die tjek te wissel, die bestuuder dring aan op 3 handtekeninge, ek gaan Saterdag die rekening sluit by Absa en verskuif skuif na Nedbank omrede 'n hopelese bestuurder nie sy werk kan doen nie, ek is moeg om te sukkel met mense en 'n bank wat nie kliente diens kan lewer nie, tans is ek op kursus by die weermag en kan nie voor saterdag die tak besoek nie, maar ons as bestuur word nou met 'n rooi gesig gelaat omdat die tak weier om 'n persoon se tjek te wissel.</p>

0
Replies (2)
Absa
Absa's reply15 Mar 2017, 15:10
Official

Dear Customer


Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd

Absa
Absa's reply15 Mar 2017, 15:11
Official

Dear Customer


Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd