PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

13 Aug 2020, 07:03

SWAK BANK KOMMUNIKEER NET IN ENGELS

Julle verwysing C***8 Die enigste ding wat by julle werk is die rekenaar.Ek het n e-mail vir julle meer as 8 dae terug gestuur en julle rekenaar het my laat weet dat julle dit sal verwys na n consultant wat my sou ****ak. GEEN,GEEN,GEEEN consultant het my tot dusver ge****ak nie. Die slegte van alles as ek nou hierdie op Hallo Peter aanmeld kom julle skielik terug en in gebrabbel Engels wil weet wat my probleem is wat nou orals die tendens is. Deesdae se winkels leweransiers,ketting winkels, ens ens ens kan net een taal praat en dit is n gebrabelde Engels wat ek nie verstaan nie daarom mail ek my vrae ens sodat hulle my skriftelik kan antwoord. Die vrae wat ek vir julle gemail het was in Afrikaans dit is hoekom julle nie iemand het om my in Afrikaans te help nie.MY geld is goed genoeg daarvoor om my lening te betaal en dit is al en dit geld ook wanneer dit kom by julle eise Afdeling. Julle is ook die top swakste Bank wat en mense waarmee ek ges***el het teegekom het.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply13 Aug 2020, 14:37
Official
Geagte Mnr Paul Roux

Met verwysing na u klagte op Hellopeter.

Dankie dat u die aangeleentheid onder ons aandag gebring het.

Die verwysing nommer op u klagte is C-***7.

Vriendelike Groete.

Rezona Louw