MG
Maggie G
1 reviews | Active since Mar 2020
30 Mar 2020, 15:22
Sukkel met bank
Ek sukkel al van dec 2019 met die bank .dec trek hul r200 meer op my personlike lening af as wat paaiment is jan 2020 trek hul nie op die datum af wat my aftrek order moet afgaan nie .feb 2020 trek hul 2 paaimente af nadat ek gereel het hul moet agterstallige paaiment in 2 deel mrt is my rekening op datum maar hul trek weer verkeerd af nadat ek die 23 ste maart by hul was om seker te maak daar trek net een paaiment af .deur die bank wat nie reg afgetrek het nie is my huur nie betaal en nou wil die ou van ons huis ons uit sit
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Absa's replyOfficial
30 Mar 2020, 17:15Geagte Maggie Grobler Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het. Ons vra opreg verskoning vir enige ongerief. Voorsien ons asseblief van u Identiteitsnommer of rekeningnommer, sodat ons u klagte kan ondersoek en terugvoering kan gee. Groete
Daphne Le Grange
Daphne Le Grange
Absa's reply30 Mar 2020, 17:15
Official
Geagte Maggie Grobler Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het. Ons vra opreg verskoning vir enige ongerief. Voorsien ons asseblief van u Identiteitsnommer of rekeningnommer, sodat ons u klagte kan ondersoek en terugvoering kan gee. Groete
Daphne Le Grange
Daphne Le Grange
