1 reviews | Active since Jan 2015
Pieter ek het reeds gekla oor absa nie die state deur stuur nie. Die dame wat my klag gedoen het het belowe ek kry maandeliks my email. het ook die email gehou as bewys dat dit gereel is so kry ek n stellment staat op die 29/sep 2015 en ons trek al by die 8 oct nog steeds nie n staak van absa nie . Dan moet ek net maak as absa so wonderlik is . mag die vloek nie maar glo my ek is tot my ore toe gatvol so ek dink. Ek gaan nou my persoonlike lening betaal soos ek diens kry. dan kyk ons na 2 maande hoe absa daaroor voel <br>
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.