sJ
sonja J

1 reviews | Active since Jan 2015

26 Jun 2016, 21:29

State

<p> </p> <p>Halo peter</p> <p>4dae gelede het ek n klag gele oor oproep oor my persoonlike lening die dame (kan ek nie onthou nie )bel my en se :my staat wat bewys die lening is klaar betaal sal geatuur word en toe hoor ek my spaar rekwing wat ek al 9 maande gelede toe gemaak het is nog oop en ermeli tak sal my s***el .ek verstaan saterdae tot 1 en sondae nie oop nie . Ek weet als wat jy by absa doen moet jy meer as 3 keer doen so hier is die 2de keer vir een probleem ek soek my staat wat se my lening is klaar as iemand by absa dalk hulle werk sal doen </p>

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply28 Jun 2016, 10:24
Official

Dear Customer

We apologise for delay. Matter has been further escalated

Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd

Best regards,