1 reviews | Active since Mar 2016
Slegte diens
Swak diens is nie eens die woord wat gebruik kan word vir ABSA, Woodbridge Kempton Park nie. Die diens bestaan nie. Die een ****spreek wat ASBSA gebruik is: \Your rights are our first priority.\" Dit moet dalk verander word na:\"Our right not to assist you.\" Vir meer as twee week moet ek sukkel om my geld terug te kry. Ek is van bakboord- na- stuurboord gestuur. Telkens moet ek s***el en opvolg want ABSA het geen kommunikasie vaardighede nie. Die digitale afdeling kon my nie help nie en ek is verwys na klientediens. Saterdag 12 Maart is ek in bank toe. In 'n ry gestaan, met met Emily Dhlami gepraat wat duidelik niks weet nie. Daarna weer terug na die ry toe en met Monica Ramachela gepraat, wat probeer het om te help. Teen Woensdag middag (16 Maart) kon sy niks uitrig nie, weens interne prosesse. Ek het gister (17 Maart) die Bestuurder Louise Venter ge****ak wat my 'n epos sou gestuur het, dit is eers ontvang op 18 Maart nadat ek weer moes s***el. ABSA se interne prosesse het niks met my te doen nie.Duidelik is diens nie vir ABSA belangrik nie"
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
