1 reviews | Active since Aug 2019
Slap gat ABSA
Op die 2de Desember gaan trek ek my skoonma se SASSA met haar SASSA kaart. Voor ek die kaart in die machine sit kyk ek en sien alles op die ATM is reg gemerk. Ek sit die kaart in en pin en Wil geld trek. Ek hoor die machine is besig volgende oomblik Kom die kaart uit en op die machine staan technical error..ek gaan OK toe en vra om geld te trek. Dientransaksie gaan nie deur nie. Ek gaan na n ander bank toe doen navra. Dit wys die geld is af getrek. Ek bel. ABSA ATM afdeling. Die vrou se ek moet 24 uur wag en weer kyk. Ek stuur ABSA n email. Vang oggend gaan kyk ek die geld is nie terug gesit nie. Ek kry n email van ABSA af. Ek moet SASSA BEL. Nou almal in die land weet vir die gewone men's op die straat om SASSA te bel is soos om Vodakom uit te koop vir Al hulle airtime en 10dae aanhou op n Lyn en hoop op dag 30 iemand antwoord jou en gaan jou nog streets nie help nie. Wat my verbaas is Dat ABSA nie hulle goed kan reg Hou nie. ABSA wat nie verantwoordlikheid kan vat vir hulle foute nie en wat die gewone man op die straat se lewe hel maak. Hoekom kan die ATM nie n auto correction down nie. Nou gaan my skoonma sonder haar SSSA gaan die maand oor ABSA te slap gat is om hulle ATM uit te sorteer
Best regards,
Best regards,
