AS
Anna S

1 reviews | Active since Nov 2017

13 Nov 2017, 20:13

ROEKELOSE EN ONVERANTWOORDELIKE TOEKENNING VAN HUISLENING

My man was reeds met ongeskiktheid pensioen toe hierdie huislening in 2011 aan hom toegeken is. Absa het dit nie in ag geneem nie. Sy inkomste het drasties verminder met sy 60tigs verjaardag in 2016. Hy is intussen oorlede en nou het ek uitgevind dat daar ook geen lewensdekking was nie. Ek het reeds in Mei 2017 begin navrae doen deur middel van herhaaldelike eposse en in Augustus eers 'n onaanvaarbare antwoord gekry. Ek het die klagte na die Onbudsman gestuur en tot op datum ook geen antwoord gekry nie. Daar is nie eens 'n erkenning van ontvangs aan my gestuur nie. Hierdie roekelose en onverantwoordelike toekenning van lening aan hom, het my in 'n benarde posisie. Ek het nie die maandelikse inkomste om dit by te bring nie.

0
Replies (2)
Absa
Absa's reply14 Nov 2017, 13:02
Official

Dear Customer


Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd

Absa
Absa's reply14 Nov 2017, 14:19
Official

Dear Customer


Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd