1 reviews | Active since Jul 2010
RICA REKENING GEVRIES
Ek het 'n besigheids rekening by ABSA. Op 30 September het ek 'n sms van ABSA ontvang dat ek dringend 'n no moet s***el. Agv die ****s wat daar is het ek Gwen Mololoane gemail om te vra wat dit is. Sy het gese dat dit RICA is en sy vir my vorms sal stuur wat ek moet voltooi. Vrydag die die 2de Oktober het sy dit gestuur maar ek was nie in op kantoor nie. Ek moes voor vandag 'n groot deposito aan een van my vers******s betaal het om die nuwe prys verhoging van 8% te vermy. Nodeloos om te s? was my rekening gevries. Niemand van die besigheids konsutante was vanoggend beskikbaar nie want hulle was in 'n vergadering. Ek het vir haar emails gestuur. Toe sy my uiteindelik terug s***el met geen verskoning!!! het sy gese dat sy dit reg gestel het. Hoe in die lewe maak 'n besigheids konsultant so 'n fout. Ek het voorheen ook probleme met haar gehad, het emails om als te staaf. Ek sal die nodige dokumente aan julle verskaf want ek wil weet wie gaan die 8% verhoging hanteer - defnitief nie ek nie. Ek dink dis UITERS swak diens van ABSA
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
