AV
Adele V

1 reviews | Active since Jul 2015

10 Sept 2015, 10:03

Rekening geblok

Vir die afgelope 30 jaar bank ek by Absa. Nog nooit probleme gehad nie. Tot onlangs. Ek wou by die atm geld trek en daar met n skok sal ek sien my rekening is geblok. Gaan in tak toe net sodat hulle vir my se ek het nie bewys van address nie. Ek kry dit en gaan terug toe om te dit reg te maak. Hulle issue my n nuwe kaart ook dieselfde dag. Nou twee weke later. En weereens het ek dieselfde probleem! Ek bel die tak om te hoor wat gaan aan. Weer word gese bring proof of address. Ek doen dit, daar word vir my gese dit word nie aanvaar nie want dit is n staat of rekening nie! Niemand het iets gese dat dit so bewys moet wees nie. Ek voel dit is onvaarbaar. Niks van my goed werk nie nie eers Internet banking nie. Eers na n bakleiery is gese dat my man n affidavit kan teken ! Intussen kan ek glad nie op rekening werk nie. Vandag was die 3de keer wat ek terug gegaan het. Ek is baie ongelukkig en oorweeg om van bank te verander.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply10 Sept 2015, 13:53
Official
Hello adeleriaan,

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd