1 reviews | Active since Feb 2011
Presies HOEKOM doen ek nog die moeite??
Ek was Dinsdag 1 Sept by ABSA Pretoria Noord om my sel nr te verander.
Mens MOET mos in lang toue gaan staan waar die diens SO STADIG is dat mens grys word vir die tyd wat mens in die tou staan.
Nadat ek WEER ongeveer 30+ minute in die tou moes wag (6 kliente) kon ek uiteindelik gehelp word.
Ek het verduidelik en die konsultant het gedoen (of nie gedoen nie) wat sy moes om my sel nr te verander.
Ek het n sms vanaf ABSA gekry dat iets gebeur het maar as ek via my selfoon of kantoor rekenaar in my ABSA profiel wil ingaan dan moet ek 3 stappe volg om my nuwe selfoon te registreer en die laaste van 3 stappe is om n OTP wat na my gestuur word in te tik sodat die proses voltooi kan word.
Die probleem is dat die OPT na my OU nommer gestuur word en nie na my nuwe nommer toe nie so ek kan nie die proses voltooi nie.
Vir WAT het ek dan nou WEER in daardie LANG STADIGE diens toonbank toue gaan staan om die game te speel volgens JULLE voorskrifte?
Dis NOG n rede hoekom ek weg gaan vanaf ABSA.
Julle is STADIG, ARROGANT, DUUR, MISLIK, ONBEHOLPE, en LAKS.
Genoeg is genoeg.
Ek het al soveel keer gekla maar dan word ek gebel en uitgemaak as die verkeerde party.
4 ATM's maar net 2 vat cash
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd