1 reviews | Active since Aug 2018
Poor service at the call center.
Die swakste diens ooit ervaar van Absa Finance af. Hulle bel jou gedurig omrede jou rekening "nie betaal" is nie maar jy gee aan hulle jou bank besonderhede en hulle capture dit verkeerd op die stelsel. 5 maande lank sukkel ek om n debiet order op te stel na ek heel tyd eft payments gemaak het. Hulle druk die foon in jou oor dood wanneer hulle sien die rekening is op datum sal nie eers onverskoning vra nie. Geen mens kan so werk met die publiek nie, waar is jou telefoon etieket ? Absa se inbelsentrum het dringend opleiding nodig om met die publiek te werk. Nooit sal ek weer n kar finance deur hulle nie. Hulle kom met die dat hulle stelsel die klient ****ak wanneer jou kar betaal is maar steeds vra die een oor die foon 'Its regarding your amount outstanding on your vehicle" Kyk eers op die stelsel voor jy die klient ****ak.
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention.
Please accept my sincere apology for the level of service you received.
Kindly advise to the date the debit order should go through as well as the banking details if this has changed, this information can be sent via private message.
regards
Claudette