1 reviews | Active since Dec 2014
Hello .<br> Wil graag weet wat Asba doen omtret aangeleentheid .Het n CLAIM ingestuur in laaste week van Januarie maar geen terugvoering van Absa ontvang nie .Dis uiters swak .Ek betaal elke maand my premie my rekening al meer as 30 jaar by hulle ...Volkskas/Absa en word so behandel ,,NEE ABSA dit werk nie so nie .<br> Nie eens die assessor wat op 18/03/2016 hier was het raad nie ABSA nie .
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.